| << Back |
Doof op Aanvraag is 'n afrikaanse pop-rock band. Die groep het begin toe al die bra's van verskillende groepe, Radio Suid afrika - Inner Reign - Scaffold 37 - 6de Sintuig, af bymekaar gekom het en hulle inspirasies en idees in een gegooi het en die musiek bedryf aangepak het met niks behalwe die passie vir musiek...
Genre: Afrikaanse pop-rock
Hometown: Hartbeespoort
Members:
Tiaan de Bruin (stem en kitaar)
Jacques Erasmus (Lead Kitaar)
Stefan Nieuwoudt (bas kitaar)
Thornton Abbot (tromme)
Biography:
Die lirieke, gedigte, gedagtes ens. word als deur Tiaan geskryf en kry eers die goedkeuring van 'n groot verskeidenheid vriende en skrywers voor dit die ore of oe van die publiek beryk. Jacques skryf meestal al die musiek maar die ander help ook baie, Thornton op die tromme en Davin\ Stefan op bass...
|
Doof op Aanvraag
|
||||
|
Gallery Images | ||||
|
| ||||
read 40 times | 0 comments | Rating: 0
| Rated: No Votes | Send to a friend |
| You must log in to comment on this page |
|---|
Some more pages on this site